Play Video: (Note: The default playback of the video is HD VERSION. If your browser is buffering the video slowly, please play the REGULAR MP4 VERSION or Open The Video below for better experience. Thank you!)
Description: Mooiste liefdes verhaal!nWat ek gelove het van hul dag:nBehalwe dat dit die warmste dag ooit was….nHulle storie…hoe hul van st 1 af saam in die klas was, Waldo op plaas langs haar groot geword het…en hulsaam gespeel het en beste maatjies was van toe af….mens moet ‘n fliek maak van hul liefdes storie. nHulle het Waldo se plaas stoor leeg gedra het dit omskep in die onthaal saal…en dit sooo mooi gemaak!Ek was mal oor die foto muur vol geraamde fotos van hul albei se famlie bome…